Verduideliking van ROOI, GROEN en Bullish Bearish op die grafieke
- Die Bullish of Bearish Trend word gebaseer of pryse bo of onder die 100 mva is (ek gebruik ‘n 100 Weighted bewegende gemiddeld).
- Maar ons kan binne ‘n Bullish en Bearish Trend BUY en SELL seine kry.
- Die BUY en SELL seine is gebaseer op ‘n Super Trend Expert, dit laat die Candles ROOI of GROEN kleur.
- Ideaal sal ons graag wil SELL in ‘n Bearish trend, en BUY in ‘n Bullish Trend.
‘n Selfoon skerm is maar klein om na die grafieke te kyk, maak liewer oop op WhatsApp Web op jou rekenaar.
- R$ heelwat swakker vanoggend, Brent duurder.
Wmaz:
- Jul26 Wmaz sluit Woensdag heelwat swakker, swakker.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- DAG Grafiek: Groen Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva, alhoewel redelik sywaarts afgelope 3 weke..
- Daar is nie op die oomblik regtig ‘n duidelike Trend of Rigting vir Wmaz op DAG Grafiek nie.

Ymaz:
- Jul26 Ymaz sluit Woensdag heelwat swakker.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- DAG Grafiek: ROOI, die trend aan Bearish kant van 100 mva.
- Daar is nie op die oomblik regtig ‘n duidelike lang termyn Trend of Rigting vir Ymaz op DAG Grafiek nie.

Suns:
- Jul26 Suns sluit Woensdag heelwat swakker. Laagste vlakke die jaar.
- Bly Intra Dag BAIE volatiel.
- Suns 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.
- Suns Dag: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.

Soya:
- Jul26 Soya sluit Woensdag swakker.
- Eintlik redelik sywaarts vanaf begin Maart, geen duidelike rigting.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- Dag Grafiek: GROEN Candle. Trend Sywaarts.

Koring:
- Jul26 Wheat sluit Woensdag swakker.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- Dag Grafiek: ROOI Candle, Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Corn:
- Jul26 Corn sluit Woensdag heelwat swakker.
- Met die R$ en CBOT wat baie volatiel is, beweeg Safex Corn ook redelik volatiel op en af afgelope 2 maande.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.



