Vir meer inligting kontak Josua Colyn: 0766339043
Although training can be presented in English, al course material (PDF) is in Afrikaans.
1. Safex: Inleiding tot Afgeleide Instrumente
• Wat is ‘n afgeleide instrument
• Hoekom word afgeleide instrumente gebruik
• Waar word afgeleide instrumente gebruik
• Wat is Safex
• Oor die Toonbank en Beurs Verhandelde Instrumente
2. Forward Kontrakte
• Wat is ‘n forward
• Wat is lank en kort
• Voordele en nadele van forwards
• Hoekom word forwards gebruik
3. Termyn kontrakte (Futures)
• Wat is ‘n future
• Verskil tussen ‘n future en ’n forward
• Kontrak groottes van Safex futures
• Safex limiete bewegings
• Safex kontrak maande
• Marges – hoe werk dit
• Wat is MTM
• Mark hefboom (gearing/leverage)
• Vervoer differensiaal en basis
• Watter kontrakte verhandel alles op Safex
• Verskil tussen verskansing en spekulasie
• Spreads en Splits
4. Opsies
• Wat is ‘n opsie
• Call en Put opsies
• Premie van ‘n opsie
• Uitoefen prys (strike)
• Risiko verbonde aan opsies
• Wat is ATM, ITM en OTM
• Tydwaarde en Intrinsieke waarde
• Hoe word opsie geprys
• Die Greeks
• Opsie strategieë
• Verskansing en spekulasie met opsies
5. Fundamentele Nuus en Ontledings
• Contango en backwardation
• Nasionale Oesskattings Komitee
• SAGIS
• Fundamentele nuus
• Vraag en Aanbod
• Invoer en Uitvoer Pariteit
• Links vir fundamentele inligting
6. Tegniese Analise
• Basiese grafieke
• Bul en Beer markte
• Belangrikheid van die primêre en sekondêre trend
• Belangrike tegniese indikators
• Hoe om ‘n grafiek te “lees”
• Koop en verkoop seine
7. Verskansing Strategieë
- Gespesialiseerde verskansing strategieë
- Bullish en Bearish Opsie strategieë
- Verskansing Strategieë vir Produsente.
- Verskansing Strategieë vir Aankopers


