Voorstelle oor moontlike verskansing en spekulasie strategieë vir die spesifieke tyd van die jaar word op gereelde basis uitgestuur en verduidelik.
Kyk na van die voorbeelde wat gewys word.
Klante wat die Opleiding Kursus gedoen het en by Graintech Risikobestuur BK ‘n Safex rekening oopmaak vir verhandeling en waar die strategieë gedoen kan word, kry hierdie inligting gratis.


