Om in Gedagte te Hou Vandag:
VSA Corn en Soya nou in Strooptyd.
Sien hier onder die CBOT seisoenale tendens vir die tyd van die Jaar.

Mielie oes lewerings tot op 18 Sept is 14,93 miljoen ton van die geskatte 17,4 miljoen ton oes, 85,8% gelewer.
Belangrikste Pariteit verwagting vir vandag:

Verduideliking van ROOI, GROEN en Bullish Bearish op die grafieke

Wmaz:
- Dec26 Wmaz MTM sluiting: Dinsdag, 29 September 2026 R4 154 +27.0 Opsie Vols 30.5%
- Was afgelope 6 weke redelik sywaarts, alhoewel baie volatiel op en af van dag tot dag.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bullish kant van 100 mva.
- DAG Grafiek: GROEN Candle. Trend aan Bullish kant van 100 mva.

Ymaz:
- Dec26 Ymaz MTM vir sluiting: Dinsdag, 29 September 2026 R4 160 +19.0 Opsie Vols 24.3%
- Was afgelope 6 weke redelik sywaarts, alhoewel baie volatiel op en af van dag tot dag.
- 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bullish kant van 100 mva.
- DAG Grafiek: GROEN Candle. Trend aan Bullish kant van 100 mva.

Suns:
- Dec26 Suns MTM sluiting: Dinsdag, 29 September 2026 R10 231 +13.0 Opsie Vols 22.0%
- BAIE BAIE volatiel.
- Suns 60 min Grafiek: GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.
- Suns Dag: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.

Soya:
- Dec26 Soya MTM sluiting: Dinsdag, 29 September 2026 R9 080 +28.0 Opsie Vols 20.0%
- Bly naby hoogste vlak die jaar
- Die 60 min Grafiek: GROEN Candle. Trend aan Bullish kant van 100 mva.
- Dag Grafiek: GROEN Candle. Trend aan Bullish kant van 100 mva.

Koring:
- MTM: dec26Weat Dinsdag, 29 September 2026 R6 014 -30.0 Opsie Vols 10.5%
- Afgelope 2 maande redelik sywaarts tussen 5980 en 6275. Toets afgelope 2 dae weer die onderkant van die sywaartse prys beweging.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle, Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- Dag Grafiek: ROOI Candle, Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Corn:
- MTM: Dec26Corn Dinsdag, 29 September 2026 R3 405 +2.0 Opsie Vols 27.0%
- Bly maar baie volatiel saam met CBOT en die R$.
- Afgelope 6 weke eintlik sywaarts tussen omtrent 3500 en 3340.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bullish kant van 100 mva.
- DAG Grafiek: GROEN Candle, die trend aan Bullish kant van 100 mva.












