‘n Selfoon skerm is maar klein om na die grafieke te kyk, maak liewer oop op WhatsApp Web op jou rekenaar.
- R$ sywaarts vanoggend, Brent effens duurder.
- CBOT swakker.
- Wmaz nogal onder druk Donderdag, dalk teken van stroop druk wat kan begin? Sluit heelwat swakker as Corn en Ymaz.
Wmaz:
- Jul26 Wmaz sluit Vrydag swakker.
- Sterk ondersteuning onder op die Jaar se laag 3100.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Ymaz:
- Jul26 Ymaz sluit Vrydag swakker.
- Sterk ondersteuning onder op die Jaar se laag 3250.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- DAG Grafiek: ROOI, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Suns:
- Jul26 Suns sluit Vrydag swakker, het afgelope 4 weke R550 geval. By laagste vlakke die jaar.
- Bly Intra Dag BAIE volatiel.
- Suns 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.
- Suns Dag: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.

Soya:
- Jul26 Soya sluit Vrydag swakker.
- Eintlik redelik sywaarts vanaf begin Maart, geen duidelike rigting.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- Dag Grafiek: GROEN Candle. Trend Sywaarts.

Koring:
- Jul26 Wheat sluit Vrydag swakker. Onder druk afgelope3 weke.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- Dag Grafiek: ROOI Candle, Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Corn:
- Jul26 Corn sluit Vrydag swakker, heelwat geval afgelope week.
- Met die R$ en CBOT wat baie volatiel is, beweeg Safex Corn ook redelik volatiel op en af afgelope 2 maande.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.