Moet ek my mielies in ‘n Silo dra, of Safex posisies koop. Wat is goedkoper.

Met Safex pryse op die oomblik nogal goedkoop, en waarskynlik vir meeste produsente dalk onder produksiekoste vir die nuwe seisoen se mielies, wil jy dalk met deel van jou huidige oes in die mark bly.

Daar is natuurlik ook die dreigende El Nino vir die nuwe seisoen, maar die weer is maar moeilik om vooruit te voorspel.

Indien jy jou mielies in Silo gaan hou gaan jy Drakoste betaal en daar is ‘n Rente faktor (verskillende produsente kan natuurlik verskillende stoor tariewe en rente koste hê, maar die behoort ‘n goeie aanduiding te wees).

  1. Seisoen Stoor tarief lyk na so R166 per ton oppad na 1 Desember 2026 en 1 Maart 2027.
  2. Rente faktor is die aantal dae teen 10%.

Hier is my Stoorkoste Berekening:

Safex vorentoe maande verdiskonteer ook drakoste, maar op die oomblik is die koste heelwat goedkoper as die werklike drakoste van mielies in Silo.

Sien my berekeninge hier onder.

Dit beteken dat jy Safex posisies in Desember en Maart heelwat goedkoper vooruit kan koop as wat jou werklike drakoste vir mielies in die silo vir dieselfde periode gaan wees.

Indien jy jou mielies verkoop gaan jy ‘n deel van die geld, dalk so 25%, in Safex moet sit om ‘n posisies daar in te neem. Maar jy verdien darem rente op die geld.

Die belangrike besluit dan sal weer oor watter tipe Safex posisies jy wil inneem.  Elkeen het voor en nadele, en verskillende risiko’s en wins oogmerke.

  1. Future
  2. Call Opsie
  3. Opsie strategie soos die Opsie 3Way

Kontak my asb vir meer inligting hieroor. Sel: 0766339043

Safex Tegniese Grafieke Dinsdag 17 Junie 2026

Belangrikste Pariteit verwagting vir vandag:

  Wmaz:

  • Jul26 Wmaz sluit Maandag heelwat swakker, toets weer laagste vlakke die jaar.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Ymaz:

  • Jul26 Ymaz sluit Maandag heelwat swakker, toets weer laagste vlakke die jaar.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Suns:

  • Jul26 Suns sluit Maandag effens swakker.
  • Suns 60 min Grafiek:  GROEN Candle. Trend aan Bullish kant van 100mva.
  • Suns Dag: GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.

Soya:

  • Jul26 Soya sluit Maandag weer heelwat swakker.
  • Die 60 min Grafiek: GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Koring:

  • Jul26 Wheat sluit Maandag sterker.
  • Die 60 min Grafiek:  GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: ROOI Candle, Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Corn:

  • Jul26 Safex Corn sluit Maandag swakker, was erg onder druk afgelope 4 weke. Laagste vlakke die jaar.
  • CBOT Corn en Safex Corn lyk tegnies maar erg Bearish.
  • Met die R$ en CBOT wat baie volatiel is, beweeg Safex Corn ook redelik volatiel op en af afgelope 2 maande.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Tegniese Grafieke Maandag 15 Junie 2026

  • Met die R$ sterker en CBOT effens swakker.
  • Wmaz en Ymaz sluit Vrydag weer swakker, naby laagste vlakke die jaar.

Belangrikste Pariteit verwagting vir vandag:

  Wmaz:

  • Jul26 Wmaz sluit Vrydag swakker.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Ymaz:

  • Jul26 Ymaz sluit Vrydag swakker, naby laagste vlakke die jaar.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Suns:

  • Jul26 Suns sluit Vrydag sterker. Afgelope 2 weke R400 gestyg.
  • Suns 60 min Grafiek:  GROEN Candle. Trend aan Bullish kant van 100mva.
  • Suns Dag: GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.

Soya:

  • Jul26 Soya sluit Vrydag weer heelwat swakker.
  • Die 60 min Grafiek: GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Koring:

  • Jul26 Wheat sluit Vrydag swakker.
  • Die 60 min Grafiek:  GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: ROOI Candle, Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Corn:

  • Jul26 Corn sluit Vrydag baie swakker. Laagste vlakke die jaar.
  • CBOT Corn en Safex Corn lyk tegnies maar erg Bearish.
  • Met die R$ en CBOT wat baie volatiel is, beweeg Safex Corn ook redelik volatiel op en af afgelope 2 maande.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Tegniese Grafieke Vrydag 12 Junie 2026

  • Met die R$ BAIE sterker en CBOT swakker kan Safex pryse onder druk wees vandag.
  • Wmaz en Ymaz sluit gister swakker.

Belangrikste Pariteit verwagting vir vandag:

  Wmaz:

  • Jul26 Wmaz sluit Donderdag swakker.
  • Die 60 min Grafiek: GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Ymaz:

  • Jul26 Ymaz sluit Donderdag swakker.
  • Die 60 min Grafiek: GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Suns:

  • Jul26 Suns sluit Donderdag heelwat sterker. Afgelope 2 weke R400 gestyg.
  • Suns 60 min Grafiek:  GROEN Candle. Trend aan Bullish kant van 100mva.
  • Suns Dag: GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.

Soya:

  • Jul26 Soya sluit Donderdag effens sterker.
  • Die 60 min Grafiek: GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Koring:

  • Jul26 Wheat sluit Donderdag swakker.
  • Die 60 min Grafiek:  GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: ROOI Candle, Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Corn:

  • Jul26 Corn sluit Donderdag sywaarts.