Safex Tegniese Grafieke Dinsdag 09 Junie 2026

  • R$ effens sterker vanoggend, Brent Sterker.
  • CBOT min verander.
  • Wmaz, Ymaz en Soya bly druk Vrydag.
  • Suns sluit baie sterker Maandag. Koring ook sterker.

  Wmaz:

  • Jul26 Wmaz sluit Maandag effens sterker nadat dit by die laag vir die jaar gedraai het. Sluit naby die jaar se laag op 3100.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Ymaz:

  • Jul26 Ymaz sluit Maandag effens sterker.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Suns:

  • Jul26 Suns sluit Maandag baie sterker.
  • Suns 60 min Grafiek:  Sluit GROEN BUY Candle. Trend aan Bullish kant van 100mva.
  • Suns Dag: Sluit GROEN BUY Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.

Soya:

  • Jul26 Soya sluit Maandag effens swakker. Laagste vlakke sedert Februarie maand.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: Sluit met ROOI SELL Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Koring:

  • Jul26 Wheat sluit Maandag sterker. Sluit sterker afgelope 3 dae.
  • Die 60 min Grafiek:  GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: ROOI Candle, Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Corn:

  • Jul26 Corn sluit Maandag effens sterker. Erg onder druk afgelope 3 weke. Sluit onder laag vir die jaar.
  • Met die R$ en CBOT wat baie volatiel is, beweeg Safex Corn ook redelik volatiel op en af afgelope 2 maande.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Comments are closed.