- Met die R$ sterker en CBOT effens swakker.
- Wmaz en Ymaz sluit Vrydag weer swakker, naby laagste vlakke die jaar.
Belangrikste Pariteit verwagting vir vandag:

Wmaz:
- Jul26 Wmaz sluit Vrydag swakker.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Ymaz:
- Jul26 Ymaz sluit Vrydag swakker, naby laagste vlakke die jaar.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Suns:
- Jul26 Suns sluit Vrydag sterker. Afgelope 2 weke R400 gestyg.
- Suns 60 min Grafiek: GROEN Candle. Trend aan Bullish kant van 100mva.
- Suns Dag: GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.

Soya:
- Jul26 Soya sluit Vrydag weer heelwat swakker.
- Die 60 min Grafiek: GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- Dag Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Koring:
- Jul26 Wheat sluit Vrydag swakker.
- Die 60 min Grafiek: GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- Dag Grafiek: ROOI Candle, Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Corn:
- Jul26 Corn sluit Vrydag baie swakker. Laagste vlakke die jaar.
- CBOT Corn en Safex Corn lyk tegnies maar erg Bearish.
- Met die R$ en CBOT wat baie volatiel is, beweeg Safex Corn ook redelik volatiel op en af afgelope 2 maande.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.