Safex Tegniese Grafieke Maandag 08 Junie 2026

  • R$ BAIE swakker vanoggend, Brent Sterker.
  • CBOT heelwat swakker, Corn, Soya en Wheat lyk maar redelik Bearish.
  • Wmaz, Ymaz en Soya bly druk Vrydag.
  • Suns en Koring sluit weer sterker Vrydag.

  Wmaz:

  • Jul26 Wmaz sluit Vrydag swakker. Sluit by die jaar se laag op 3100.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Ymaz:

  • Jul26 Ymaz sluit Vrydag swakker, onder laag vir die 2026 jaar.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Suns:

  • Jul26 Suns sluit Vrydag weer sterker.
  • Suns 60 min Grafiek:  ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva. Breek RSI en Prys Trendlyn na bo.
  • Suns Dag: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.

Soya:

  • Jul26 Soya sluit Vrydag swakker. Laagste vlakke sedert Februarie maand.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: Sluit met ROOI SELL Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Koring:

  • Jul26 Wheat sluit Vrydag sterker.
  • Die 60 min Grafiek:  Sluit GROEN BUY Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: ROOI Candle, Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Corn:

  • Jul26 Corn sluit Vrydag swakker. Erg onder druk afgelope 3 weke. Sluit onder laag vir die jaar.
  • Met die R$ en CBOT wat baie volatiel is, beweeg Safex Corn ook redelik volatiel op en af afgelope 2 maande.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Beskerming van Lang Opsie 3Way, of Future Posisies as pryse Bearish Draai

Met CBOT wat maar Bearish lyk afgelope 2 weke, en ons pryse wat ook die week onder druk was, sal ons moet sien wat volgende paar weke gaan gebeur as die stropery spoed optel.

Onthou dit is moontlik om die Opsie 3 Way te beskerm (of lang futures toe te maak).

Daar is natuurlik soos alle Safex posisies kans dat jy verkeerd gaan wees.

Dit lyk altyd makliker na die tyd as wat die grafieke dit laat lyk.

Kontak my asb as julle belangstel.

Metode:

Ek probeer dit op ‘n Expert baseer wat ek al lankal gebou het, in ander woorde meganiese besluite.

Dit haal die emosie effens uit besluite.

Kyk na die voorbeeld hier onder.

Ek gebruik die 30 min grafiek met die GrainTech 5 Expert om die Trend te bepaal.

ROOI is Bearish, GROEN is Bullish.

Vir die trigger om posisies in te neem gebruik ek die 10 min Grafiek.

Daar kyk ek na die Expert se ROOI en GROEN Candles, maar ook na die Stochastic se Continuation trades wat op die 10 min grafiek deur die SELL of S simbole aangedui word.

Voorbeeld:

Kyk na die 30 min Grafiek wat ROOI gekleur het op omtrent 20 Junie. Trend is dus nou Bearish.

Kyk na die 10 minute grafiek vir dieselfde periode (blou stippel lyn blok).

Fokus op die SELL en S, ROOI pyle, veral belangrik dat die Stochastic ook terugtrek na bo die NUL lyn en dan weer kruis vir ‘n SELL.

Alhoewel dit nie perfek is nie, sou ‘n verkoop op amper al die SELL seine op die 10 min grafiek ‘n goeie resultaat gegee het.

Sodra die TREND op die 30 min weer GROEN kleur moet ons wins vat op al die kort posisies.

Ons kan natuurlik enige tyd wins op die kort posisies neem.

Safex Tegniese Grafieke Vrydag 05 Junie 2026

  • R$ effens swakker vanoggend, Brent sywaarts.
  • CBOT swakker, Corn, Soya en Wheat lyk maar redelik Bearish.
  • Wmaz en Ymaz onder druk Donderdag, maar heelwat sterker as Safex Corn.
  • Suns en Koring nogal sterk Donderdag.
  • Safex pryse oor die algemeen maar onder druk afgelope week.

  Wmaz:

  • Jul26 Wmaz sluit Donderdag swakker. By die jaar se laag op 3100.
  • Sterk ondersteuning op die Jaar se laag 3100.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Ymaz:

  • Jul26 Ymaz sluit Donderdag swakker, onder laag vir die 2026 jaar.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Suns:

  • Jul26 Suns sluit Donderdag heelwat sterker. Steeds naby laagste vlakke die jaar.
  • Suns 60 min Grafiek:  ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.
  • Suns Dag: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.

Soya:

  • Jul26 Soya sluit Donderdag heelwat swakker. Laagste vlakke sedert Maart maand.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: Sluit met ROOI SELL Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Koring:

  • Jul26 Wheat sluit Donderdag sterker nadat die laag van die jaar getoets het. Was erg onder druk afgelope 3 weke.
  • Sluit naby sterk 5680 ondersteuning, laag vir die jaar.
  • Die 60 min Grafiek:  Sluit GROEN BUY Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: ROOI Candle, Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Corn:

  • Jul26 Corn sluit Donderdag swakker. Erg onder druk afgelope 3 weke. Sluit naby jaar laag.