- R$ effens sterker vanoggend, Brent Sterker.
- CBOT min verander.
- Wmaz, Ymaz en Soya bly druk Vrydag.
- Suns sluit baie sterker Maandag. Koring ook sterker.
Wmaz:
- Jul26 Wmaz sluit Maandag effens sterker nadat dit by die laag vir die jaar gedraai het. Sluit naby die jaar se laag op 3100.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Ymaz:
- Jul26 Ymaz sluit Maandag effens sterker.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- DAG Grafiek: ROOI, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Suns:
- Jul26 Suns sluit Maandag baie sterker.
- Suns 60 min Grafiek: Sluit GROEN BUY Candle. Trend aan Bullish kant van 100mva.
- Suns Dag: Sluit GROEN BUY Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.

Soya:
- Jul26 Soya sluit Maandag effens swakker. Laagste vlakke sedert Februarie maand.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- Dag Grafiek: Sluit met ROOI SELL Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Koring:
- Jul26 Wheat sluit Maandag sterker. Sluit sterker afgelope 3 dae.
- Die 60 min Grafiek: GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- Dag Grafiek: ROOI Candle, Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Corn:
- Jul26 Corn sluit Maandag effens sterker. Erg onder druk afgelope 3 weke. Sluit onder laag vir die jaar.
- Met die R$ en CBOT wat baie volatiel is, beweeg Safex Corn ook redelik volatiel op en af afgelope 2 maande.
- Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
- DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.