CBOT Corn gaan nou in kritiese bestuiwing fase in

CBOT Corn gaan nou in kritiese bestuiwing fase in, sien grafiek hier onder.

Indien hulle buite normale hitte en droër weer kry kan dit hulle pryse dalk ondersteun.

CBOT Corn redelik laag, en op Safex is Corn naby laagste vlakke afgelope 5 Jaar.

Comments are closed.