Safex Tegniese Grafieke Maandag 08 Junie 2026

  • R$ BAIE swakker vanoggend, Brent Sterker.
  • CBOT heelwat swakker, Corn, Soya en Wheat lyk maar redelik Bearish.
  • Wmaz, Ymaz en Soya bly druk Vrydag.
  • Suns en Koring sluit weer sterker Vrydag.

  Wmaz:

  • Jul26 Wmaz sluit Vrydag swakker. Sluit by die jaar se laag op 3100.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Ymaz:

  • Jul26 Ymaz sluit Vrydag swakker, onder laag vir die 2026 jaar.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Suns:

  • Jul26 Suns sluit Vrydag weer sterker.
  • Suns 60 min Grafiek:  ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva. Breek RSI en Prys Trendlyn na bo.
  • Suns Dag: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.

Soya:

  • Jul26 Soya sluit Vrydag swakker. Laagste vlakke sedert Februarie maand.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: Sluit met ROOI SELL Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Koring:

  • Jul26 Wheat sluit Vrydag sterker.
  • Die 60 min Grafiek:  Sluit GROEN BUY Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: ROOI Candle, Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Corn:

  • Jul26 Corn sluit Vrydag swakker. Erg onder druk afgelope 3 weke. Sluit onder laag vir die jaar.
  • Met die R$ en CBOT wat baie volatiel is, beweeg Safex Corn ook redelik volatiel op en af afgelope 2 maande.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Tegniese Grafieke Vrydag 05 Junie 2026

  • R$ effens swakker vanoggend, Brent sywaarts.
  • CBOT swakker, Corn, Soya en Wheat lyk maar redelik Bearish.
  • Wmaz en Ymaz onder druk Donderdag, maar heelwat sterker as Safex Corn.
  • Suns en Koring nogal sterk Donderdag.
  • Safex pryse oor die algemeen maar onder druk afgelope week.

  Wmaz:

  • Jul26 Wmaz sluit Donderdag swakker. By die jaar se laag op 3100.
  • Sterk ondersteuning op die Jaar se laag 3100.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Ymaz:

  • Jul26 Ymaz sluit Donderdag swakker, onder laag vir die 2026 jaar.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Suns:

  • Jul26 Suns sluit Donderdag heelwat sterker. Steeds naby laagste vlakke die jaar.
  • Suns 60 min Grafiek:  ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.
  • Suns Dag: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.

Soya:

  • Jul26 Soya sluit Donderdag heelwat swakker. Laagste vlakke sedert Maart maand.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: Sluit met ROOI SELL Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Koring:

  • Jul26 Wheat sluit Donderdag sterker nadat die laag van die jaar getoets het. Was erg onder druk afgelope 3 weke.
  • Sluit naby sterk 5680 ondersteuning, laag vir die jaar.
  • Die 60 min Grafiek:  Sluit GROEN BUY Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: ROOI Candle, Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Corn:

  • Jul26 Corn sluit Donderdag swakker. Erg onder druk afgelope 3 weke. Sluit naby jaar laag.
  • Met die R$ en CBOT wat baie volatiel is, beweeg Safex Corn ook redelik volatiel op en af afgelope 2 maande.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Tegniese Grafieke Donderdag 04 Junie 2026

  • R$ effens swakker vanoggend, Brent effens duurder.
  • CBOT swakker, veral Corn, Soya en Wheat lyk maar redelik Bearish. Corn en Wheat al vir meer as week erg bearish.
  • Wmaz en Ymaz onder druk Woensdag, maar styg effens in laaste 30 minute.
  • Safex pryse oor die algemeen maar onder druk afgelope week.

  Wmaz:

  • Jul26 Wmaz sluit Woensdag swakker. Nie ver weg van die jaar se laag op 3100.
  • Sterk ondersteuning onder op die Jaar se laag 3100.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Ymaz:

  • Jul26 Ymaz sluit Woensdag swakker, sluit onder laag vir die 2026 jaar.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Suns:

  • Jul26 Suns sluit Woensdag sterker. Het afgelope 4 weke R700 geval. Laagste vlakke die jaar.
  • Suns 60 min Grafiek:  ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.
  • Suns Dag: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.

Soya:

  • Jul26 Soya sluit Woensdag sywaarts. Laagste vlakke sedert Maart maand.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: Sluit met ROOI SELL Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Koring:

  • Jul26 Wheat sluit Woensdag sywaarts. Erg onder druk afgelope 3 weke.
  • Sluit naby sterk 5680 ondersteuning, laag vir die jaar.
  • Die 60 min Grafiek:  ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: ROOI Candle, Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Corn:

  • Jul26 Corn sluit Woensdag swakker. Erg onder druk afgelope 3 weke. Sluit naby jaar laag.