HomeAnder Interessante GoedLangs die paaie geneem Bonnievale, Swellendam en anderkant Riviersonderend Julie 2026
Safex Verhandeling Risiko Waarskuwing: Die dokumente en grafieke in die Blog is die opinie van die skrywer en is nie ‘n aanbeveling vir enige transaksies of besluite nie. Verhandeling op Safex en Kommoditeit markte met instrumente wat hefboom (gearing) het hou groot risiko is. Jy kan baie meer verloor as wat jou marge deposito is. Die markte is nie geskik vir alle produsente en spekulante nie.
Langs die paaie geneem Bonnievale, Swellendam en anderkant Riviersonderend Julie 2026
Met die Safex opleiding word gefokus op die praktiese implikasie en gebruik vir produsente en aankopers van graan. Verskillende Bullish en Bearish Prysing en Verskansing Strategieë word verduidelik. Ek doen dit al die afgelope 15 jaar vir klante.