Die 70/30 Graan Bemarking Strategie

Hoe werk die 70/30 Graan Bemarking Strategie

  1. Jy pryse en verkoop jou mielies.
  2. Die Landbou besigheid gee jou 70% van die waarde nadat die Basis en ander kostes afgetrek is.
  3. Hulle hou dan 30% terug vir marge en mark beweging risiko, en sit jou terug in die mark (met waarskynlik) ‘n lang future in Desember of Maart.
  4. Jy sal hopelik rente op die 30% fondse verdien.
  5. Jy kan dan enige tyd prys, of jou posisie vorentoe rol.

Opsommend:

Dis ‘n redelik eenvoudige strategie, as jy reeds ‘n Safex rekening het kan jy dit self doen en meer direkte beheer oor jou posisie hê.

Jy ruil jou fisiese mielies vir ‘n future, in plaas van om dit in ‘n silo te dra.

Jy genereer kontantvloei, maar bly in die mark.

Jy verdien darem rente op die fondse in jou Safex rekening:

Margin Account = Safex koers – tans 6.67%

Call Account = Safex koers minus 2% – maw tans 4.67%

Belangrik:

Jy kan ‘n Future koop, MAAR oorweeg dalk om met iets wat minder risiko het terug te klim.

Jy kan verskillende Opsie strategieë oorweeg, waarvan die Opsie 3 Way die gewildste is op die oomblik.

Ons kan dit in Desember, Maart of Julie volgende jaar struktureer.

Indien jou Lang Posisies by my (BVG) in jou Safex rekening lê kan ek jou op enige tyd presies wys wat jou wins of verlies is.

Voorbeeld: Wins en Verlies Opsomming:

Voorbeeld: Ek kan ook wys op watter dag jy teen watter prys gekoop het.

Safex Tegniese Grafieke Donderdag 11 Junie 2026

  • R$ effens sterker, Brent effens Sterker.
  • Wmaz en Ymaz sluit gister weer sterkerig.

Belangrikste Pariteit verwagting vir vandag:

  Wmaz:

  • Jul26 Wmaz sluit Woensdag sterker. Wmaz sterker afgelope 3 dae, sal moet sien of dit gaan aanhou, en of dit net korreksie na bo was om weer te val.
  • Die 60 min Grafiek: Sluit met GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Ymaz:

  • Jul26 Ymaz sluit Woensdag sterker. Ymaz sterker afgelope 3 dae, sal moet sien of dit gaan aanhou, en of dit net korreksie na bo was om weer te val.
  • Die 60 min Grafiek: Sluit met GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Suns:

  • Jul26 Suns sluit Woensdag heelwat sterker.
  • Suns 60 min Grafiek:  GROEN Candle. Trend aan Bullish kant van 100mva.
  • Suns Dag: GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.

Soya:

  • Jul26 Soya sluit Woensdag heelwat sterker.
  • Die 60 min Grafiek: Sluit GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Koring:

  • Jul26 Wheat sluit Woensdag effens swakker.
  • Die 60 min Grafiek:  GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: ROOI Candle, Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Corn:

  • Jul26 Corn sluit Woensdag effens sterker.
  • Met die R$ en CBOT wat baie volatiel is, beweeg Safex Corn ook redelik volatiel op en af afgelope 2 maande.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Tegniese Grafieke Woensdag 10 Junie 2026

  • R$ swakker vanoggend. Brent effens Sterker.
  • CBOT min verander.
  • Wmaz en Ymaz sluit gister nogal sterk teenoor Corn.

  Wmaz:

  • Jul26 Wmaz sluit Dinsdag heelwat sterker. Steeds naby die jaar se laag van 3100.
  • Die 60 min Grafiek: Sluit met GROEN BUY Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Ymaz:

  • Jul26 Ymaz sluit Dinsdag heelwat sterker.
  • Die 60 min Grafiek: Sluit met GROEN BUY Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Suns:

  • Jul26 Suns sluit Dinsdag effens swakker.
  • Suns 60 min Grafiek:  GROEN Candle. Trend aan Bullish kant van 100mva.
  • Suns Dag: GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.

Soya:

  • Jul26 Soya sluit Dinsdag heelwat sterker.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: Sluit met ROOI SELL Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Koring:

  • Jul26 Wheat sluit Dinsdag effens swakker.
  • Die 60 min Grafiek:  GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: ROOI Candle, Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Corn:

  • Jul26 Corn sluit Dinsdag sywaarts.
  • Met die R$ en CBOT wat baie volatiel is, beweeg Safex Corn ook redelik volatiel op en af afgelope 2 maande.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Tegniese Grafieke Dinsdag 09 Junie 2026

  • R$ effens sterker vanoggend, Brent Sterker.
  • CBOT min verander.
  • Wmaz, Ymaz en Soya bly druk Vrydag.
  • Suns sluit baie sterker Maandag. Koring ook sterker.

  Wmaz:

  • Jul26 Wmaz sluit Maandag effens sterker nadat dit by die laag vir die jaar gedraai het. Sluit naby die jaar se laag op 3100.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI Candle, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Ymaz:

  • Jul26 Ymaz sluit Maandag effens sterker.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • DAG Grafiek: ROOI, die trend aan Bearish kant van 100 mva.

Suns:

  • Jul26 Suns sluit Maandag baie sterker.
  • Suns 60 min Grafiek:  Sluit GROEN BUY Candle. Trend aan Bullish kant van 100mva.
  • Suns Dag: Sluit GROEN BUY Candle. Trend aan Bearish kant van 100mva.

Soya:

  • Jul26 Soya sluit Maandag effens swakker. Laagste vlakke sedert Februarie maand.
  • Die 60 min Grafiek: ROOI Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: Sluit met ROOI SELL Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Koring:

  • Jul26 Wheat sluit Maandag sterker. Sluit sterker afgelope 3 dae.
  • Die 60 min Grafiek:  GROEN Candle. Trend aan Bearish kant van 100 mva.
  • Dag Grafiek: ROOI Candle, Trend aan Bearish kant van 100 mva.

Safex Corn:

  • Jul26 Corn sluit Maandag effens sterker. Erg onder druk afgelope 3 weke. Sluit onder laag vir die jaar.