Skip to content
Home Articles posted by graint (Page 4)
R$ effens swakker vanoggend, Brent effens duurder.
CBOT swakker, veral Corn, Soya en Wheat lyk maar redelik Bearish. Corn en Wheat al vir meer as week erg bearish.
Wmaz en Ymaz onder druk Woensdag, maar styg effens in laaste 30 minute.
Safex pryse oor die algemeen maar onder druk afgelope week.
Wmaz:
Jul26 Wmaz sluit Woensdag swakker. Nie ver weg van die jaar se laag op 3100.
Sterk ondersteuning onder op die Jaar se laag 3100.
Die 60 min Grafiek: ROOI Candle . Trend aan Bearish kant van 100 mva.
DAG Grafiek: ROOI Candle , die trend aan Bearish kant van 100 mva.
Ymaz:
Jul26 Ymaz sluit Woensdag swakker, sluit onder laag vir die 2026 jaar .
Die 60 min Grafiek: ROOI Candle . Trend aan Bearish kant van 100 mva.
DAG Grafiek: ROOI , die trend aan Bearish kant van 100 mva.
Suns:
Jul26 Suns sluit Woensdag sterker. Het afgelope 4 weke R700 geval. Laagste vlakke die jaar.
Suns 60 min Grafiek: ROOI Candle . Trend aan Bearish kant van 100mva.
Suns Dag: ROOI Candle . Trend aan Bearish kant van 100mva.
Soya:
Jul26 Soya sluit Woensdag sywaarts. Laagste vlakke sedert Maart maand.
Die 60 min Grafiek: ROOI Candle . Trend aan Bearish kant van 100 mva.
Dag Grafiek: Sluit met ROOI SELL Candle . Trend aan Bearish kant van 100 mva.
Koring:
Jul26 Wheat sluit Woensdag sywaarts. Erg onder druk afgelope 3 weke.
Sluit naby sterk 5680 ondersteuning, laag vir die jaar.
Die 60 min Grafiek: ROOI Candle . Trend aan Bearish kant van 100 mva.
Dag Grafiek: ROOI Candle , Trend aan Bearish kant van 100 mva.
Safex Corn:
Jul26 Corn sluit Woensdag swakker. Erg onder druk afgelope 3 weke. Sluit naby jaar laag.
Met die R$ en CBOT wat baie volatiel is, beweeg Safex Corn ook redelik volatiel op en af afgelope 2 maande.
Die 60 min Grafiek: ROOI Candle . Trend aan Bearish kant van 100 mva.
DAG Grafiek: ROOI Candle , die trend aan Bearish kant van 100 mva.
R$ effens swakker vanoggend, Brent effens duurder.
CBOT swakker, veral Corn en Wheat lyk nou al vir paar dae redelik Bearish.
Wmaz en Ymaz nogal onder druk Dinsdag, maar Wmaz styg effens in laaste 30 minute.
Safex pryse oor die algemeen maar onder druk afgelope week.
Wmaz:
Jul26 Wmaz sluit Dinsdag swakker. Nie ver weg van die jaar se laag op 3100.
Sterk ondersteuning onder op die Jaar se laag 3100.
Die 60 min Grafiek: ROOI Candle . Trend aan Bearish kant van 100 mva.
DAG Grafiek: ROOI Candle , die trend aan Bearish kant van 100 mva.
Ymaz:
Jul26 Ymaz sluit Dinsdag swakker, sluit onder laag vir die 2026 jaar .
Die 60 min Grafiek: ROOI Candle . Trend aan Bearish kant van 100 mva.
DAG Grafiek: ROOI , die trend aan Bearish kant van 100 mva.
Suns:
Jul26 Suns sluit Dinsdag weer swakker, bly onder druk. Het afgelope 4 weke R700 geval. Laagste vlakke die jaar.
Suns 60 min Grafiek: ROOI Candle . Trend aan Bearish kant van 100mva.
Suns Dag: ROOI Candle . Trend aan Bearish kant van 100mva.
Soya:
Jul26 Soya sluit Dinsdag heelwat swakker.
Die 60 min Grafiek: ROOI Candle . Trend aan Bearish kant van 100 mva.
Dag Grafiek: Sluit met ROOI SELL Candle . Trend aan Bearish kant van 100 mva.
Koring:
Jul26 Wheat sluit Dinsdag effens swakker. Erg onder druk afgelope 3 weke.
Sluit naby sterk 5680 ondersteuning.
Die 60 min Grafiek: ROOI Candle . Trend aan Bearish kant van 100 mva.
Dag Grafiek: ROOI Candle , Trend aan Bearish kant van 100 mva.
Safex Corn:
Jul26 Corn sluit Dinsdag swakker. Erg onder druk afgelope 3 weke. Sluit naby jaar laag.
Met die R$ en CBOT wat baie volatiel is, beweeg Safex Corn ook redelik volatiel op en af afgelope 2 maande.
Die 60 min Grafiek: ROOI Candle . Trend aan Bearish kant van 100 mva.
DAG Grafiek: ROOI Candle , die trend aan Bearish kant van 100 mva.
error: Content is protected !!